Your Recipe Blog

WATERBLOMMETJIES MET PASTA

WATERBLOMMETJIES MET PASTA

  • 1 groot ui, fyn gekap
  • 500 g spek
  • knoffel na smaak
  • 1 pakkie gehalveerde sampioene
  • 1 koppie room
  • swart peper
  • Ina Paarman – knoffel en kruie (garlic and herb)
  • Ina Paarman – Parmesaan speserye
  • skoongemaakte waterblommetjies
  • 1 tot suurlemoensap

Braai die uie en spek met genoeg knoffel tot mooi “crispy”. Wanneer gaar voeg jy die sampioene by en braai dit ‘n bietjie. Voeg room by, lekker baie swart pepper, Ina Paarman se Garlic en Herb en ook die Parmesaan ene, roer goed deur.
Plaas skoongemaakte blommetjies by en kook vir so 10 min deur.
Voeg so ‘n tot suurlemoensap by en sit bietjie ekstra melk en sout by indien nodig.

Bedien met Pasta!

Resep en foto : Christabel Garisch

Category:

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page