Your Recipe Blog

WARM KAAS- EN AARTAPPELSLAAI

WARM KAAS- EN AARTAPPELSLAAI

  • 4 groot aartappels
  • 120 g kaas, in blokkies gesny
  • 2 repe spekvleis, gebraai en gekap
  • 125 ml Franse slaaisous
  • gekapte grasuie

Kook aartappels in kookwater tot sag. Trek skil af en sny in blokkies. Plaas in opdien-bak.
Voeg kaasblokkies by en meng. Sprinkel spekvleis oor.
Verhit slaaisous maar moenie kook nie. Giet oor slaai, sprinkel grasuie oor en dien dadelik op.

Nota:
‘n Ligte slaai wat ook goed vertoon:
Blaarslaai, swart en wit druiwe, kersietamaties en Fetakaas, skywe gerookte kaaswors of lekker nat biltong kan addisioneel bygevoeg word.

Resep geplaas en foto: Louisa Hollenbach

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page