Your Recipe Blog

WAATLEMOEN PIZZA

WAATLEMOEN PIZZA

  • Hoeveelhede na smaak:
  • dikkerige sny waatlemoen
  • perskes/spanspek
  • kiwivrug
  • aarbeie
  • bessies
  • fetakaas

Sit die sny waatlemoen neer en pak al die ander bestanddele bo-op, sny soos ‘n pizza en geniet.
Heerlik saam met Balsamiese asyn.
Kan saam met gekrummelde hoender bedien word as ligte aandete.

Foto: Petré van Jaarsveld

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page