VRUGTETAFEL VIR ‘N TROUE
- waatlemoen
- kersies
- papaja
- lemoene in kwarte gesny
- pruime
- pere
- rooi en groen druiwe
- pomelos in halwes gesny
Hol waatlemoen uit en pak die uitgeholde waatlemoen vol gesnyde stukke waatlemoen, porsie grootte gesny.
Rangskik die ander vrugte soos verlang en bedien met ‘n suiker-vanillastroop en vars room.
Resep en foto: Leana de Jager
Category:












