Your Recipe Blog

VLEISLAND SE SKAAP SALAMI OF SMOKIES (GEEN VARK)

VLEISLAND SE SKAAP SALAMI OF SMOKIES (GEEN VARK)

“not the cheapest, but the best”

  • 15 kg vet ontbeende skaap blad
  • 1 pakkie Salami-G van Crown National

Plaas die vleis in die vrieskas en laat die vleis lekker koud word, amper vries.
Maal die yskoue vleis deur ‘n groot siffie (8 – 10 mm).
Meng die speserye deur, en maal dit deur die boerewors siffie.
Stop die maalvleis in salami “casings”, of vark derms, indien “smokies” gemaak word.
Laat lê die wors oornag in die koelkamer.
Hang die wors die volgende dag uit in ‘n rookkas, en rook dit deur die nag tot die volgende oggend stadig met koue rook.  (Video op skakel)
https://yourrecipeblog.com/recipes/verskil-tussen-vleis-koud-en-warm-rook/

Na nog ‘n dag of twee, kan die salami gereed wees om te begin proe.

Resep en foto: Stefaans Blaauw

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page