Your Recipe Blog

VISSMEER

VISSMEER

Soos belowe, hier is die vissmeer resep.

  • 1 blikkie sardientjies, behou die sous (120 g)
  • 1 blikkie ansjovis, olie afgegooi (50 g)
  • 1 eetlepel tamatiepuree

Blits baie goed saam in voedselverwerker en voeg sardientjiesous by om ‘n meer smeerbare smeer te kry, indien dit nodig is.

Nota:
Dit hou regtig lank in die yskas, ‘n maand sal ek se, MAAR ons s’n hou nooit so lank nie, want ons eet dit te gou… die goue reel is……… gebruik altyd ‘n skoon mes of lepel om die smeer mee uit te skep en moet nooit daai selfde mes/lepel weer in die flessie druk nie, want dan gaan die outjie muf…. Net ingeval jy dalk aan die brood of botter of watookal met daai mes/lepel geraak het… maar hy is lekker en as jy soos ek is, gaan hy beslis nie n maand hou nie……

Resep en foto: Dionné Page Olivier

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page