Your Recipe Blog

VINNIGE YSKASTERT MET RICE KRISPIES

VINNIGE YSKASTERT MET RICE KRISPIES

Ek gebruik vierkantige Pyrex bak – 20 x 20 cm. Hierdie tert kan dadelik bedien word.

  • Onderste laag:
  • 2 koppies Rice Krispies
  • 8 malvalekkers
  • 1 eetlepels margarien
  • Middelste laag:
  • 1 blikkie karamel kondensmelk
  • Boonste laag:
  • 1 houertjie Orley Whip, styfgeklop
  • Of
  • 125 ml vars room, styf geklop

Smelt malvalekkers en margarine, meng met Rice Krispies.
Druk in gesmeerde tertbak.
Voeg die ander twee lae bo-op die Rice Krispies

Nota:
Dit kan dadelik geëet word.
Jy kan ook skyfies piesang op die karamel sit.

Resep geplaas deur Wilma Scott
Foto:  Wilma Scott

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page