Your Recipe Blog

VINNIGE TUNAGEREG

Recipe by
Cook: 30 minute

VINNIGE TUNAGEREG

  • 3 blikkies tuna
  • 1 blik Ideal melk
  • 1 pak Bacon Kips
  • 2 eiers, geklits
  • 1 teelepel mosterdpoeier
  • 2 eetlepels blatjang
  • 1 pak skulpie noedels, gekook
  • gerasperde kaas om oor te strooi

Breek die Bacon Kips fyn. Meng al die bestanddele saam (behalwe vir die kaas).
Skep die mengsel in ‘n gesmeerde oondpan.
Strooi die gerasperde kaas oor en bak vir ongeveer 30 minute by 160°C.

Resep en foto: Elsa Van Kradenburg Fourie

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page