VINNIGE “TJIPS” KOEKIES
- 200 g gerasperde cheddar kaas
- 125 g Simba chips, enige geur
- 140 g koekmeel
- 100 g margarien, baie sag
- 1 teelepel “potato spice”
Meng al die bestanddele saam.
Rol die deeg in balletjies, pak op die gespuite bakplaat en druk effens plat.
Bak vir 10 min teen 200°C.
Resep: Cecil Dunhin
Foto en aanpassing: Lettie van der Merwe
Category: