Your Recipe Blog

VINNIGE SOUTTERTJIES

Avatar photo
Recipe by
Cook: 20 minute | Servings: 12 tertjies

VINNIGE SOUTTERTJIES

  • 1 blikkie viennas, fyn gesny (kan ander vleis ook gebruik)
  • 1 ui, fyngekap
  • 1 koppie gerasperde Chedderkaas
  • 2 eetlepels bruismeel gebruik
  • 1 oorvol eetlepel mosterd (uit ‘n bottel)
  • 1 koppie room
  • 3 eiers
  • Volgende spesery na smaak:
  • sout en peper
  • pietersielie
  • Cayenne peper
  • paprika
  • knoffelsout

Voorverhit oond op 180°C.
Meng alles saam en deel op tussen 12 muffin holtes.
Bak in die oond tot mooi bruin.
Ek het nie die tyd dopgehou nie, maar kyk so na 20 minute.

Foto: Stien Rust

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page