Your Recipe Blog

VINNIGE SEMELBESKUIT

VINNIGE SEMELBESKUIT

Resep geplaas deur Renate Strydom Engelbrecht

  • 500 g snowflake bran muffin mix
  • ½ koppie klapper
  • ½ koppie okkerneute, grof gekap
  • 2 eiers
  • 125 ml olie
  • 330 ml melk
  • Meng die muffin mix, eiers, olie en melk volgens die aanwysings op die verpakking.
  • Voeg die klapper en neute by en meng deur.
  • Skep in oondvaste  gespuite pan en bak teen 180ºC tot gaar wanneer getoets word. Ongeveer 20 min.
  • Laat afkoel en sny in beskuitjies volgens smaak.
  • Pak gesnyde beskuite op oondrak of pan en droog uit teen 100°C vir ongeveer 3 ure of tot droog, hang af hoe dik die beskuite gesny is.
  • Laat die droë beskuit in oond afkoel met die deur oop op ‘n klein skrefie.

Geniet!

Category:

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page