Your Recipe Blog

VINNIGE ROSYNTJIEBROOD MET N VERSKIL

Avatar photo
Recipe by
Cook: 45 minute | Servings: 1 Broodjie

VINNIGE ROSYNTJIEBROOD MET N VERSKIL

  • 500 g bruismeel
  • 1 teelepel sout
  • 2 gelyk teelepels bakpoeier
  • ½ koppie suiker
  • 1 geklitste eier
  • ½ koppie melk
  • ½ koppie lou water
  • 1 koppie pitlose rosyntjies

Meng bestanddele behalwe rosyne goed en druk oop op meelbestrooide oppervlak.
Strooi rosyntjies oor en rol op.
Sit in gesmeerde broodpannetjie.
Bak ongeveer 45 min by 180 º C.

Resep: Rina Kleinhans
Foto: Marie Grobler

Category:

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page