Your Recipe Blog

VINNIGE MELKKOS

Recipe by
| Servings: 2-3 porsies

VINNIGE MELKKOS

Trooskos in die winter. Vanoggend weer gemaak.
Resep is al 35+ jaar in ons familie gebruik. By my ousus gekry. Effens aangepas na ons smaak.
  • 1 liter melk
  • 1 teelepel vanilla geursel, opsioneel
  • 1 koppie koekmeel
  • 1 teelepel mielieblom
  • 4 eetlepels margarien
  • 1 teelepel sout

Kook die melk tot kookpunt.
Voeg die vanilla geursel by, indien jy daarvan hou.
Meng meel, mielieblom en margarien totdat dit ‘n krummelrige voorkoms het.
Voeg by kookmelk en roer tot dit verdik.
Kook oor stadige hitte vir so 5 minute.
Roer gereeld.
Bedien met suiker en kaneel.

Resep en foto: Lorraine Weitz Brand

Category:

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page