Your Recipe Blog

VINNIGE KOEKIES

Avatar photo
Recipe by
Cook: 20 minute | Servings: 50 koekies

VINNIGE KOEKIES

  • 1 pak (500 g) sjokolade muffinmengsel
  • 250 g botter

Plaas net die droë muffinmengsel in ‘n mengbak.
Vryf botter in die muffinmengsel in met jou hande tot sagte deeg vorm.
Spuit ‘n groot bakplaat met nie kleefwerende middel.
Rol bolletjies, pak op die bakplaat, druk plat en bak 20 min teen 180°C.

Ek het 50 koekies uitgekry.

Resep en foto: Heidi Kotze

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page