Your Recipe Blog

VARS VYE IN HEUNING

VARS VYE IN HEUNING

  • ¼ koppie heuning
  • 2 eetlepels bruinsuiker
  • 2 kaneelstokkies
  • 350 ml halfsoet witwyn, opsioneel
  • 1 eetlepel vars lemoenskil
  • 4 vye stingels, nie afgesny

Plaas bestanddele in pot, net nie die vye nie.
Verhit oor stadige hitte tot suiker opgelos is.
Verhit tot kookpunt en plaas vye by.
Ek sal die vye ‘n sny bo-op gee.
Laat prut vir 30 min liggies.
Laat dit afkoel in sous.
Sit voor saam room.
Pere kan dieselfde manier gemaak word. Met rooiwyn.
Ek self plaas ‘n stukkie Feta kaas bo-op die oopgesnyde vy.

Resep ingestuur deur Nella Kootstra
Foto – Thomas Kruger – Vy gebraai in heuning. Trout terrine met rooiwyn peer.

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page