Your Recipe Blog

VARKWORSIE- EN PERSKEGEREG

VARKWORSIE- EN PERSKEGEREG

  • 8 varkworsies, in stukke gesny
  • 1 groot gekapte ui
  • ½ soetrissie, opgekerf
  • 50 ml tamatiesous
  • 50 ml Worcestersous
  • 50 ml blatjang
  • 410 g blikkie perskeskywe

Braai ui, soetrissie en varkworsies saam in bietjie olie. (sny varkworsies in 2 of 3 stukkies elk)
Voeg die 3 souse by en meng deur.
Voeg die perskes met die stroop by, meng en laat prut vir 10 tot 15 minute.
Lekker saam met kapokaartappels en mengelslaai.

Resep en foto: Louis James Minnie

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page