Your Recipe Blog

VANILLA MUFFINS MET ‘N VERSKIL

Recipe by
Cook: 25 minute | Servings: 12 groot of 24 klein

VANILLA MUFFINS MET ‘N VERSKIL

  • 1 pakkie vanilla muffin “mix”
  • 200 ml olie
  • 200 ml melk
  • 1 gerasperde wortel
  • 1 klein gerasperde soetpatat
  • 1 fyngedrukte piesang
  • 1 gerasperde appel
  • 1 klein pakkie grondboontjies en rosyntjies
  • 1 pakkie bloubessies

Meng eiers melk en olie met ‘n klitser, vou die pakkie muffinmengsel by en roer deur.
Vou die gerasperde wortel, soetpatat, piesang en gerasperde appel deur, meng die pakkie neute en rosyntjies deur.
Laastens vou die bloubessies in. Meng die beslag goed.
Skep in muffin houertjies en bak 25 min by 180º C.

Resep en foto: Yvonne Jones

Category:

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page