Your Recipe Blog

VADERSDAGSKONS

Recipe by
Cook: 20 - 30 min.

VADERSDAGSKONS

  • 500 g koekmeel
  • knippie sout of meer
  • 2 teelepels bakpoeier, effens opgehoop
  • 125 g Rama margarien
  • 1 eier
  • 1 eetlepel asyn
  • 500 ml melk

Meng meel, sout en bakpoeier. Vryf die margarien met die vingers deur.  Klits eier, asyn en melk in ‘n maatbeker en meng liggies deur die meelmengsel. Gebruik groot muffin pan. Spuit met Spray en Cook en skep 4 holtes vol van die mengsel.
Dis groot skons.
Bak by 200ºC  tot mooi bruin en gaar. Ongeveer 20-30 minute, afhangende van die stoof.

Resep geplaas deur Renate Strydom Engelbrecht
Foto:  Renate Strydom Engelbrecht

Category:

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5