Your Recipe Blog

TWEE AANMEKAAR LAMSBOUDE IN DIE WEBER

Recipe by
3 ure

TWEE AANMEKAAR LAMSBOUDE IN DIE WEBER

Ons Vadersdag ete vir die beste liefste pa en man. Lamsboude aan mekaar gehou. Saam met pampoen, room spinasie, sout wortels, sout groen bone en die slaai was beet.

  • Boude soos volg gaar gemaak:
  • 100 ml Worcester sous
  • 100 ml Worcerster sous braai mix (braai sout)
  • 100 ml suurlemoen sap
  • 100 ml baberque spices
  • 100 ml stock water van keuse
  • sout volgens smaak
  • peper volgens smaak

Maak mengsel van bogenoemde en vryf met hande die boude lekker in.
Maak toe met foil en bak in Weber vir 3 ure.

Resep en foto: Kotie Olivier

Category:

Leave a Review

Your email address will not be published.

*

1 2 3 4 5