Your Recipe Blog

TUNATERT MET WITSOUS

Avatar photo
Recipe by
Cook: 30 min

TUNATERT MET WITSOUS

Resep en foto: Dalene Venner

  • Kors:
  • 1 koppie bruismeel
  • 110 g margarien
  • 1 koppie gerasperde kaas
  • Witsous:
  • 1 koppie bruismeel
  • 110 g gerasperde kaas
  • 4 koppies melk
  • sout
  • 1 teelepel mosterdpoeier
  • Vulsel:
  • 2 blikke tuna (sous ook)
  • 2 koppies gerasperde kaas
  • 1 eetlepel gerasperde uie
  • 1 eetlepel pietersielie
  • 1 eier, geklits
  • Ekstra:
  • gerasperde kaas vir bo-oor sprinkel
  • Meng die kors bestanddele saam en druk vas op die bodem van ‘n oondvaste tertbak, of soos verkies.
  • Meng die witsous bestanddele in ‘n potjie, roer aanhoudend en kook stadig tot verdik.
  • Meng die vulsel bestanddele saam en meng met die witsous, skep bo-op die kors. Sprinkel ekstra kaas oor.
  • Bak ½ uur teen 180ºC of tot gestol en kaas gesmelt.

 

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page