Your Recipe Blog

TUNA, ROOMSPINASIE EN RYSKASSEROL

Cook: 30 minute

TUNA, ROOMSPINASIE EN RYSKASSEROL

  • 1 blikkie tuna in olie, gedreineer, maar behou die olie
  • 1 koppie rou rys
  • 2½ koppies water
  • 1 ui, fyn gekap
  • 2 koppies roomspinasie
  • 1 teelepel sout
  • 1 teelepel vars gemaalde peper
  • 1 teelepel fyn gerasperde suurlemoenskil
  • ½ koppie gerasperde kaas

Kook die rys in die water saam met die gedreineerde visolie, gekapte ui, sout en peper. Dit kook nie heeltemal droog nie oor die olie in die water.
Meng die gaar rys, spinasie, tuna en suurlemoenskil met die rys.
Plaas die mengsel in ‘n oondbak, strooi kaas oor en bak vir 30 minute teen 180 ºC.
Geniet!!

Resep en foto’s: Annelize Hattingh

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page