Your Recipe Blog

TUNA-KOOLSLAAI

Avatar photo
Recipe by
| Servings: 2 - 3 porsies

TUNA-KOOLSLAAI

  • 2 koppies gekerfde kool
  • 1 blikkie fyn tuna in water, sous gedreineer
  • handvol sprietuie, opgekerf (chives)
  • 7 skermerkelkie tamaties, gehalveer
  • 1 pakkie gesnyde groen olywe, sous gedreineer
  • 1 groot geel nektarien, in skywe gesny
  • 4 radyse, in dun skywe gesny
  • 3 klein takkies Italiaanse pietersielie, opgekerf
  • 2 opskeplepels vol B-Well Canola mayonnaise
Plaas al die bestanddele in ‘n slaaibak.
Meng liggies deur en geniet net so óf saam met roosterbrood, vars broodrolletjies of oorskiet rys.

Genoeg vir 2 tot 3 persone.

Resep en foto: Christelle van Rooyen

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page