Your Recipe Blog

TUISGEMAAKTE MANGO- EN GRANADILLA ROOMYS

TUISGEMAAKTE MANGO- EN GRANADILLA ROOMYS

  • 2 koppies room
  • 400 g mango pulp (gemaak van mango, vanilla geursel en ½ koppie suiker in die versapper)
  • 2 blikkies granadilla pulp

Klits room tot sagte punte vorm.
Vou mango pulp en granadilla pulp in. Meng goed deur.
Skep in ‘n plastiek houer met deksel en plaas in die vrieskas.
Vries tot amper heeltemal gevries en meng weer goed deur. Plaas terug in vrieskas.

Foto en resep: Natacha Visagie

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page