TUISGEMAAKTE HONDEBESKUITJIES / HOME MADE DOG TREATS
- 2 eetlepels van jou gunsteling kookolie
- ½ koppie romerige grondboontjiebotter
- 1 koppie gefiltreerde water
- 3 koppies meel (sien nota)
Meng al die bestanddele saam in ‘n bak – ek gebruik graag my hande, omdat dit is nogals ‘n dik beslag. Smeer ‘n koekievel/bakpapier wat bo-op ‘n koekie-oondplaat geplaas is (verkieslik olyfolie) en smeer/druk die deeg uit op die vel.
Sny deeg in jou voorkeur vorms voordat die bakproses begin. Gebruik koekiesnyers vir lekkernye wat jy beplan om weg te gee, maar sommer ‘n pizzasnyer vir eie gebruik, indien jy wil.
Bak 20 minute by 180 °C, laat afkoel, breek uitmekaar en bederf hulle!
Ek vries dit ook in aparte baksels (‘n week se voorraad); dan bly die lekkernye langer vars.
MAAK ASB SEKER DAT DIE GRONDBOONTJIEBOTTER NIE XYLITOL BEVAT NIE.
Nota:
Ek het omtrent so 50 ml meer water in gegooi aangesien die deeg baie droog gelyk het. Dit het toe maklik uitgerol om koekies te vorm. Ek het self een van hulle geëet!
Ek het in totaal 58 koekies uit die resep gekry.
HOME MADE DOG TREATS
- 2 tablespoons of your favourite cooking oil
- ½ cup creamy peanut butter
- 1 cup filtered water
- 3 cups flour (se note)
Mix all the ingredients together in a bowl – use your hands because it’s pretty thick.
Grease a cookie sheet (we used olive oil) and “smush” the dough onto the sheet. Cut dough into desired shapes before baking. Use cookie cutters for treats you plan to give away, but just a pizza cutter for your dogs, if you want to. Bake for 20 minutes at 180 °C, cool, break apart and serve! I also freeze them in separate batches (a week’s worth), so the treats stay fresh longer.
PLEASE MAKE SURE THAT THE PEANUT BUTTER DOES NOT CONTAIN XYLITOL.
See note in Afrikaans translation, please.
Note: Angelique Lika Olivier
Don’t use normal flour! Whole wheat flour or brown bread flour rather than white processed flour! You can also add eggs and mashed banana in the recipe with the peanutbutter and use coconut oil or olive oil rather than normal sunflowers. Our pets are sensitive to our processed way of living, whole natural foods are best! You’re cookies are a great idea just swap some ingredients to make it more healthy and digestible for your dog!
Resep: Marietjie Botha namens Andrea
Foto en nota: Michelle Ludick