TUISGEMAAKTE “AMARULA” LIKEUR
Tried, Tested and APPROVED! Proe amper presies soos die real deal 🙂
- 1 blik kondensmelk
- 1 blik idealmelk
- 1 blik whiskey (enige whiskey – gebruik sommer die kondensmelk blikkie)
- 2 teelepels kits koffie
- 2 teelepels vanilla geursel
Meng al die bestanddele goed, sit in yskas dat dit lekker koud word, en geniet!!
Resep en foto: Monique Grobbelaar
Category:
Hi. Hoeveel ml maak hierdie resep?
Hi Mone as ek reg tel kan dit ongeveer 800 – 900 ml wees. Hoop jy geniet die resep.
Heerlik! Ons het helfte whiskey en helfte Amarula Gold gebruik.
Amarula Gold het dit bietjie sterk gemaak toe voeg ons ekstra kondens en Ideal melk by!
Heerlik! Dankie vir die resep!!!