Your Recipe Blog

TROPIESE TUNA PASTASLAAI

TROPIESE TUNA PASTASLAAI

  • ½ pak macaroni/skulpie pasta, gaar
  • 1 klein blikkie fyn pynappel
  • 2 blikke tuna
  • 1 koppie Nola “double cream” mayonnaise
  • ½ koppie tamatiesous
  • 1 eetlepel soyasous
  • ¼ koppie blatjang
  • 1 string seldery, fyn gesny
  • ¼ koppie peppadew
  • ½ klein rooi ui, fyn
  • handvol kersie tamaties, gehalveer
  • ¼ komkommer, in blokkies
  • 1 koppie kaas, in blokkies
  • Aromat, sout en peper, pietersielie, pasta spice, paprika, na smaak

Meng al die bestanddele goed deur en verkoel.
Bedien as middag of aandete.

Resep en foto: Lelane Van Der Walt

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page