Your Recipe Blog

TISH SE LEKKER SKONS

Avatar photo
Recipe by
Cook: 12 - 15 minute

TISH SE LEKKER SKONS

  • 4 koppies koekmeel
  • 8 teelepels bakpoeier
  • bietjie sout
  • 125 gr margarien
  • 1 eier, geklits en aangevul tot 300 ml merk met melk en water

Sif die meel, bakpoeier en sout saam en rasper die margarien in meelmengsel in.
Vryf in met vingers tot dit soos krummels lyk.
Maak holte in die minddel en sny nat bestanddele in met ‘n mes tot gemeng. Moenie die deeg oorwerk nie.
Vorm bal en druk plat tot ongeveer 1.5 cm dik.
Sny sirkels of druk uit met ‘n glas.
Bak by 230ºC vir 12 tot 15 minute.

Resep: Tish Bowers
Foto: Wilma Batt

Category:

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page