TANNIE WYNA SE VANILLAKOEK MET VARIASIE
- 1 ½ koppies suiker
- Sif saam en klits in die eierbeslag in:
Giet die vloeistof op die deeg en vou dit baie goed in.
Verdeel die beslag in 2 gesmeerde koekpanne wat uitgevoer is met waspapier en bak vir 25 – 30 min by 180ºC.
- Versiersel:
- 250 g Sunshine D margarine
- 500 g versiersuiker
- 1 teelepel vanilla geursel
- 4 eetlepels melk
Klits eers die margarien tot sag. Voeg die res van die bestanddele by en klits tot dit lig van kleur en baie fluffy.
Indien dit nog te styf lyk, voeg eetlepels gewys melk by en klits weer tot dit slap genoeg is om lekker te kan smeer.
Nota:
Mens kan dit verander na sjokolade of lemoenkoek toe.
Vir sjokoladekoek voeg net 2 opgehoopte eetlepels kakao by in die vloeistof mengsel, en verhit dit. En jy sit kakao in by die versiersel.
As jy lemoenkoek wil maak gebruik jy 1 teelepel fyngerasperde lemoenskil ipv vanilla geursel.
Gebruik 1 ½ koppies vars uitgedrukte lemoensap ipv melk.
Resep: Naudéa Visser
Foto’s: Marié Fourie
Het cupcakes gebak van hierdie resep. Het baie lekker uit gekom. Het ± 12 groot cupcakes per koekbeslag gekry. Beslag bietjie dun maar werk wonderlik. Het chocolate beslag gemaak en stukkies choc chips in elke cupcake gesit en 25 minute gebak 180ºC oond.