Your Recipe Blog

TANNIE MARIKA SE BOTTERKOEK

Avatar photo
Recipe by
Cook: 35 Min

TANNIE MARIKA SE BOTTERKOEK

  • Klits tot lig en donsig:
  • 6 eiers
  • 2 ¼ koppie suiker
  • Sif die volgende saam:
  • 3 koppies koekmeel
  • 30 ml bakpoeier
  • knypie sout
  • Sit die volgende saam in mikrogolf vir 2 min en laat dan afkoel:
  • 1 koppie olie of
  • 187 g margarien
  • 1 ½ koppie melk

Vou die meel en olie mengsel om die beurt by die eier mengsel in en bak vir 35 minute by 180ºC.

Nota: 
Vir die donker en lig pienk versiersel:
Ek het die hele koek ‘n “crumb coat” gegee met wit versiersuiker. Toe het ek ‘n versier mes gevat. Wit versiersel op gesmeer en ‘n groot kol pienk gel kleursel opgesit en ‘n paar kleintjies dan het ek dit rondom getrek.

Resep geplaas deur Liezel Van der Merwe
Foto: Liezel Van der Merwe

Category:

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page