Your Recipe Blog

TAMATIEBLATJANG

TAMATIEBLATJANG

  • 2 kg baie ryp tamaties
  • 1 kg uie
  • 3 – 4 knoffelhuisies
  • 300 g sagte bruinsuiker
  • 250 ml sonneblomolie
  • 250 ml witasyn
  • 250 bruinasyn
  • 50 ml fyn appelkooskonfyt
  • 15 ml fyn droë gemmer
  • 12,5 ml sout
  • 7 ml mosterdpoeier
  • 5 ml rissiepoeier

Skil tamaties, uie, knoffel en kap dit grof op.
Verhit dit stadig saam met die res van die bestanddele tot kookpunt en roer  totdat die suiker opgelos het.
Kook die mengsel vir ‘n half uur taamlik vinnig en roer gereeld.
Prut die mengsel daarna tot dik en roer dit steeds gereeld.
Bottel die blatjang in warm gesteriliseerde bottels en verseël dit dadelik.

Resep en foto: Poppie Naude

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page