SUURROOM VIR ENIGE GROENTE
- 200 ml vars room
- 75 ml suurlemoensap
- 50 ml slaaisous (Ranch is lekker)
- swartpeper
- knoffelsout (opsioneel)
Meng al die bestanddele goed saam.
Minder of meer suurlemoensap kan gebruik word, alles kan soos per persoonlike smaak aangepas word.
Resep en foto: Suenell Liebenberg
Category: