Your Recipe Blog

SUURLEMOEN PERI-PERI SKAAPRIB

Avatar photo
Recipe by
Cook: 45 minutes

SUURLEMOEN PERI-PERI SKAAPRIB

  • 1 heel skaaprib
  • Marinade:
  • 1 teelepel peri-peri poeier
  • 1 teelepel paprika
  • 1 teelepel borrie
  • growwe sout
  • 1 suurlemoen, opgesny en uitgedruk
  • 500 ml rooi wyn
  • 1 ui, opgesny

Meng die droë speserye saam, vryf oor die rib en laat staan vir ‘n paar ure.
Plaas die rib saam met uie, suurlemoenskywe en wyn in ‘n oondbak.
Bedek rib met foelie of ‘n deksel en bak in ‘n voorverhitte oond by 180ºC vir 45 minute.
Braai die rib na 45 minute in die oond verder tot gaar oor warm kole of bak tot gaar in die oond.

Resep en foto’s: Cecil Dunhin

Category:

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page