Your Recipe Blog

SUURLEMOEN BIER

SUURLEMOEN BIER

  • 1 kg suiker
  • 2.25 liter kookwater
  • 2.25 liter kouewater
  • 10 ml brouersgis (nie kitsgis nie)
  • 10 ml kremetart
  • sap van 15 suurlemoene

Los suiker op in kookwater en voeg kouewater by.
Sprinkel die gis oor die water.
Roer die kremetart en suurlemoensap by.
Bedek en laat staan 24 uur op ‘n warm plek. (As ‘n emmertjie gebruik word, moet NIE die deksel toedruk nie)
Giet in bottels (laat die proppies nog 24 uur van die bottels af).
Draai bottels toe en verkoel tot yskoud.

Resep en foto: Amanda Austen

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page