Your Recipe Blog

SUPER SAGTE OLIEBOLLE

SUPER SAGTE OLIEBOLLE

  • 2 koppies koekmeel
  • ½ teelepel sout
  • ½ eetlepel kitsgis
  • 2 eetlepel suiker
  • 2 eetlepel melkpoeier
  • 1 eiergeel
  • ¼ koppie melk (kamertemperatuur)
  • 2¼ eetlepels water (kamertemperatuur) 60 tot 100 ml
  • 40 g sagte botter
  • Ekstra:
  • olie vir vlak braai
Meng alle bestanddele en knie vir 10 minute tot gladde sagte deeg.
Maak toe hou op warm plekkie om 15 minute te rus.
Maak eweredige balle(± 60 g). Sit op ‘n meel bestrooide skinkbord, maak toe en laat weer rus vir 15 minute.
Vorm oliebolle deur ‘n gat in die middel te druk met jou vinger.
Voer ‘n skinkbord met waspapier en sit die oliebolle daar op maak toe en laat rus vir 30 minute.
Bak in vlakkerige olie op medium hitte tot goudbruin. Sit op kombuis papier om olie te dreineer.

Versier met sjokolade en geniet.

Resep en foto: Martie Labuschagne

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page