Your Recipe Blog

SUKSES PANNEKOEK SONDER MELK

Recipe by
| Servings: 40 - 50

SUKSES PANNEKOEK SONDER MELK

  • 4 eiers
  • 1.25 liter water
  • 250 ml kookolie
  • 50 ml asyn
  • 5 ml koeksoda
  • 5 ml sout
  • 4 koppies koekmeel
  • 4 teelepels bakpoeier

Klits eiers, 250 ml water, kookolie en asyn saam. Voeg die koeksoda, sout, koekmeel en die res van die water by. Roer laaste die bakpoeier by.

Verhit ‘n pan met so bietjie olie in en bak die eerste pannekoek.
Bak die res van die pannekoek sonder olie.

Nota:
My pa het laat weet mens kry so 40 – 50 pannekoeke uit, afhangende van hoe groot jou pan is.

Foto: Peter Harber
Resep: Elize Harber

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page