Your Recipe Blog

SUIDWES PAP

SUIDWES PAP

Heerlik en maklik saam met braaivleis.

  • 1 blik roommielies (sweetcorn)
  • 4 eiers
  • 4 eetlepels suiker
  • 3 teelepels bakpoeier
  • 3 eetlepels margarine
  • ½ koppie mieliemeel
  • 1 blikkie water
  • 2 pakkies spek, blokkies gesny en bietjie gebraai
  • 2 teelepels sout
  • 1 bakkie room

Meng alles goed saam in groot ysterkastrol. Sit deksel op en bak 1 uur by 180ºC.
Maak lekker sous by en geniet.

Resep geplaas deur Elza Jamneck
Foto:  Gideon Louw

Nota:
Ek’t gisteraand die  pap in my swartpotjie op die kole gemaak en was baie lekker.
Ek het in plaas van twee pakkies spek net een gebruik en nog ‘n klompie steak stukkie wat oor was by ‘n braai bygesit.
Ek sou ook ‘n teelepel knoffelvlokkies en gemaalde swartpeper bysit vir my persoonlike smaak.

Category:

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page