Your Recipe Blog

SUENELL SE HEERLIKE MOUSSE

Avatar photo
Recipe by
| Servings: 8 -10 glasies

SUENELL SE HEERLIKE MOUSSE

  • 500 ml koue room
  • 1 pak vanilla kitspoeding
  • 1 pak sjokolade kitspoeding (of enige geur wat verkies)
  • 1 blik kondensmelk
  • 100 ml melk

Klits room effens, voeg kits poedings bietjies bietjies by terwyl jy heeltyd klits.
Voeg kondensmelk by klits goed deur en klits die melk by.
Klits tot lekker styf.
Plaas in die yskas om heeltemal te stol.

Nota:
Sit voor in glase of kan gebruik word om koek te versier.

Resep en foto: Suenell Liebenberg

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page