Your Recipe Blog

“STICKY” VARKRIBBETJIE

Cook: 2 uur 15 minute

“STICKY” VARKRIBBETJIE

  • 2 kg varkrib
  • 10 ml sout
  • 10 ml peper

Sprinkel die sout en peper oor die ribs en plaas op ‘n bakplaat.
Maak toe met foelie en sit in voorverhitte oond op 80ºC en bak stadig vir 1 uur.

  • Sous:
  • 250 ml Coke Cola
  • 5 ml gerookte paprika
  • 5 ml Worcestershire sous
  • 5 ml droë pietersielie
  • droë rissie vlokkies, na smaak
  • 15 ml bruinsuiker

Meng al die bestanddele goed saam.
Giet oor die ribs, plaas weer foelie op en bak nog verder op 80ºC vir 45 minute.
Haal foelie af en sit terug in oond op 180ºC en bak vir ‘n verdere 30 minute totdat die sous taai is.

Ek belowe die vleisie val van die been af.

Resep en foto: Suzanne Petersen

Category:

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page