Your Recipe Blog

SPRINGERVIS OP DIE KOLE

Recipe by
Cook: 20 minute

SPRINGERVIS OP DIE KOLE

  • 1 springervis
  • growwe sout
  • knoffelbotter
  • suurlemoensap

Krap die skubbe van die vis af, vlek dit en bedek die vis met growwe sout vir 3 tot 4 uur.
Spoel die vis af en druk dit droog met kombuis papier.
Plaas vis op ‘n toeknyp rooster.
Braai dit op redelike warm kole vir ‘n paar minute, met die velkant na bo wat met knoffelbotter gesmeer word.
Draai die vis om en smeer met baie knoffelbotter.
Braai op die velkant oor matige kole vir ongeveer 20 minute.
Haal van die rooster af en bedruip met ‘n bietjie suurlemoensap.
Bedien dadelik.

Resep en foto: Gideon Louw

Category:

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page