Your Recipe Blog

SPEK EN KAAS ROOSTERBROOD

SPEK EN KAAS ROOSTERBROOD

Goeie idee as jy baie brood het wat jy moet opgebruik.

  • 20 snye brood, korsies verwyder
  • 200 – 300 g gerasperde kaas
  • 200 g spek, gaar gemaak en gesnipper
  • botter vir bak

Rol elke sny brood plat met ‘n koekroller.
Sit spek en kaas in die middel en rol styf op.
Smelt botter of margarien (nie spread nie) in ‘n pan en braai die rolletjies tot goudbruin aan weerskante.

Heerlik!

Resep en foto: Elaine Steyn Steyn

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page