SPANSPEK EN AVOKADOSLAAI
- Hoeveelhede na smaak:
- roket blare
- spanspek
- avokado
- heuning en mosterd slaaisous
Ranskik die roket blare onder in jou slaaibak.
Sny die spanspek in dun skywe en ranskik bo-op die roketblare.
Rangskik avokado wat in skywe gesny is bo-op die spanspek.
Giet genoeg heuning en mosterd slaaisous oor.
Bedien dadelik.
HEERLIK!
Foto: Benhet Nieuwenhuis
Nota: Rina Kleinhans
Om te verhoed dat jou avokado verkleur, sit die hele avokodo skil en al in kookwater vir 1 minuut, laat heel afkoel en gebruik dan.