Your Recipe Blog

SPAANSE HOENDER ALLA ILZE

Recipe by
Cook: 120 minute

SPAANSE HOENDER ALLA ILZE

“Effens aangepaste Spaanse Hoender vanuit Wenresepte 2 vanaand…want partykeer is dit net die lekkerste!”

  • 2 – 3 aartappels, in skywe gesny (ek het lae koolhidraat aartappels gebruik wat ons in NZ kry, maar gewone aartappels werk net so goed)
  • 2 wortels, in dik skywe gesny
  • 1 klein ui, in dik skywe gesny
  • 4 – 6 hoenderdye, vel aan
  • Sous:
  • ½ pakkie dik groentesoppoeier/bruinuiesoppoeier
  • 250 ml water
  • 80 ml mayonnaise
  • 50 ml tamatiesous
  • 50 ml blatjang
  • 15 ml gekapte pietersielie

Pak die aartappels, wortels en uie in ‘n gesmeerde oondbak en plaas die hoenderstukke bo-op.
Meng die sousbestanddele goed en versprei bo-oor.
Bak vir 90 minute bedek en 30 minute onbedek by 190 ᵅC.
Bedien saam met groente van jou keuse.

Resep en foto: Ilze Jacobs

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page