Your Recipe Blog

SOUT VINGERHAPPIES

Recipe by
Cook: 10 minute

SOUT VINGERHAPPIES

“Dis ‘n soutkoekie – is nie my resep nie; ek het dit op Facebook gekry. Maar daar was ook nie ‘n naam vir die koekie nie – noem dit sommer ‘’Salty Snack’. Dit smaak baie lekker.”

  • 1 koppie koekmeel
  • 1 pakkie wit-uie soppoeier
  • ½ koppie kunsbotter of botter
  • bovril, na smaak
  • kaas, na smaak, opsioneël

Meng alles saam. Rol uit tot dikte na gelang van eie keuse. Sny in lang repe. Bedek met bietjie bovril en kaas. Rol op soos pannekoekies en draai bietjie (sien foto).
Bak by 180 °C of 160 °C in konveksie-oond, vir sowat 10 minute tot ligbruin.

Plasing: Johanna Strauss
Foto: Johanna Strauss

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page