Your Recipe Blog

SOMERMENGELSLAAI

SOMERMENGELSLAAI

Resep en foto: Christelle van Rooyen

  • ½ rooikool
  • 2 geel nektarien perskes, in skywe gesny
  • ‘n handvol sprietuie
  • 12 krulslaaiblare
  • 4 groterige babaspinasieblare
  • 4  medium radyse, punte verwyder en dun gesny
  • 5  jong pietersielieblare
  • 6  baba tamaties, gehalveer
  • 250 Sky Country toebroodjie ham (of koue vleis van jou keuse), opgesny
  • grof gemaalde swart peper en sout, na smaak
  • Franse slaaisous, opsioneel, ek eet sonder sous
  • Kerf alles op en plaas op ‘n mooi slaaibord, meng liggies deur.
  • Geniet op ‘n lekker warm somersdag saam met vars broodrolletjies.
  • Ook lekker as ‘n mens gerasperde wortels, mieliepitte of gekookte eiers byvoeg.

 

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page