Your Recipe Blog

SOMER KOOLSLAAI

SOMER KOOLSLAAI

  • 1 ½ koppies gekerfde kool
  • 2 medium agurkies, opgekerf
  • 150 – 200 g toebroodjie ham, opgekerf
  • ¼ soet groenrissie, in repies gesny
  • handvol vars pietersielie, fyngekerf
  • 3 groot aarbeie, opgekerf
  • 1 klein wit ui, opgekerf of 3 sprietuie, opgekerf
  • sout en grofgemaalde peper na smaak
  • 3 eetlepels van die agurkies se asyn-piekelsous (of mayonnaise indien verkies)

Meng al die slaai bestanddele goed saam in ‘n slaaibak en geniet vir ‘n ligte ete net só of saam met vars broodrolletjies.

Resep en foto: Christelle van Rooyen

Category:

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5