Your Recipe Blog

SOETSUUR VARKBREDIE

Avatar photo
Recipe by
Cook: 1 uur

SOETSUUR VARKBREDIE

  • 1 kg varkskenkel
  • 2 gekapte uie
  • 3 Granny Smith appels, gekerf
  • vars knoffel
  • 6 heel naeltjies
  • sout en swartpeper
  • 1 liter water

Braai die skenkel bruin in bietjie olyfolie of botter.
Plaas die gebraaide skenkels saam met die res van die bestanddele in die stoompot en stoom vir 60 minute.
Maak intussen die volgende sous.

  • Soetsuur Sous:
  • 1 blik fyn pynappels
  • 10 ml bruinsuiker
  • 15 ml olyfolie
  • 250 ml tamatiesous
  • 200 ml blatjang
  • 125 ml bruinasyn
  • 200 ml gekerfde groenrissie
  • 250 ml gaar wortelblokkies

Haal die vleis uit en pak in ‘n oondbak.
Gooi sous oor en bak vir 1 uur by 160°C.
Bedien met kluitjies.
Enjoy!

Resep: Floraine Wasserman Venter
Foto: Nella Kootstra

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page