Your Recipe Blog

SOETRISSIE EN NEUTEPESTO

SOETRISSIE EN NEUTEPESTO

  • 2 rooi soetrissies, gerooster, gesweet en buite velletjies verwyder
  • 60 ml olyfolie
  • 100 g gespelde amandels
  • 100 g pampoensade
  • 1 handvol gekapte vars pietersielie, of ander vars kruie
  • 20 ml suurlemoensap
  • geurmiddels, na smaak

Verpulp en meng alles goed in die voedsel verwerker, nie te fyn nie en geniet.

Resep en foto: Hélène Kluge

Category:

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page