Your Recipe Blog

SOET-SUUR SOUS VIR HOENDERVLERKIES

SOET-SUUR SOUS VIR HOENDERVLERKIES

  • ½ koppie tamatiesous
  • 2 eetlepels Worcestersous
  • 2 eetlepels soyasous
  • 1 teelepel truffle olie
  • 2 eetlepels heuning
  • ± 3 eetlepels suurlemoensap
  • 1 teelepel bruin suiker

Plaas in ‘n houer en skud goed. Bewaar in die yskas en gebruik soos benodig.

Vlerkies:
Ek sny punte af en dan in 2 stukke op lid, was af met suurlemoen water.
Sprinkle met speserye van jou keuse, ek het braai spesery gebruik.
Braai in vlak olie, tot amper gaar, giet van die sous oor en braai verder tot al die vlerkkies goed gesous is, en heeltemal gaar is ± 40 – ½ vlerkies.

Resep en foto: Alta Gunter van Dyk

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page