Your Recipe Blog

SOET-SUUR HOENDERVLERKIES

Recipe by
Cook: 60 minute

SOET-SUUR HOENDERVLERKIES

  • 125 ml Jimmysous
  • 125 ml soet Jalapeñosous
  • 125 ml “Sweet and Sour” sous
  • 125 ml soet rissiesous (sweet chilli)
  • hoenderspeserye
  • hoendervlerkies ongeveer 12 – 14

Meng die eerste 4 bestanddele saam.
Knip voorpunt van die vlerkies af en sit in ‘n oondpan wat gespuit is.
Sprinkel hoenderspeserye oor die vlerkies en giet die sous oor.
Bedek met foelie en bak vir ongeveer 60 min op 160 °C.
Haal die foelie af en bak verder vir ‘n rukkie tot lekker bruin.

Resep en foto:  Aneen Ferreira

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5

You cannot copy content of this page