Your Recipe Blog

SNOEK GEROOK IN DIE WEBER

Avatar photo
Recipe by
Cook: 1 uur

SNOEK GEROOK IN DIE WEBER

  • 1  heel rou snoek, skoon gemaak
  • 1 eetlepel suurlemoen peper
  • 1 eetlepel “spice for rice”
  • gedroogde tiemie
  • 2 koppies hout saagsels

Vryf die vis goed in met die speserye en tiemie.
Laat week die saagsels in water vir 2 ure en dreineer.
Plaas die vis op die braai rooster en strooi die saagsels oor die warm kole.
Plaas die Weber se deksel op.
Braai vir 1 uur teen 100 °C

Resep en foto: Cecil Dunhin

Category:

Leave a Review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

1 2 3 4 5